VIVO HANDELSTAK  

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
Promosie
VAKANTE POSTE
KONTAK ONS
OMTRENT ONS



VIVO

Vivo is aartappels! Die suksesverhaal van Vivo se aartappels is wyd bekend en NTK se Handelstak speel ʼn belangrike rol in hierdie suksesverhaal.
Die dorp bestaan uit NTK Handelstak, ʼn skool, poskantoor, kerke, vulstasies en ʼn slaghuis. NTK is die slagaar van die dorp en lewer ʼn noodsaaklike diens aan die gemeenskap.
Ander landbouaktiwiteite op die dorp sluit in beesboerdery, hoenderboerdery en groenteverbouing. Opkomende boere neem toe in die gebied.
Mariëtte Muller en haar span het hulself reeds bewys in Vivo as mense wat ʼn verskil wil maak deur die beste diens te lewer.