| Tomburke
is byna op die grens van Suid-Afrika en Botswana en doen goeie
besigheid aan weerskante van die grens. |
| Boerdery-aktiwiteite
is baie divers in Tomburke met wild, bees en groente die mees
algemeenste. Opkomende boere doen baie besigheid met die tak en veral
kleinmaat landbouprodukte verkoop goed. |
| Die
dorp bestaan uit ʼn paar besighede en kerke en natuurlik NTK wat ʼn
belangrike funksie vervul in die gemeenskap. |
|
Mariaan
Fouche is
takbestuurder van Tomburke
|