TOLWE HANDELSTAK  

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
Promosie
VAKANTE POSTE
KONTAK ONS
OMTRENT ONS

TOLWE
Tolwe is geleë in die pragtige Bosveld. Met ʼn paar winkels en besighede, vorm NTK beslis die hartklop van die dorp.
Tolwe het verskeie landbouaktiwiteite in die omgewing. Groenteboere is volop in die omgewing sowel as bees- en wildboerdery. Hoenderboere neem ook toe en veral opkomende boere wat hoenders op kleinskaal teel.
Paul Naude is takbestuurder op Tolwe en hy nooi almal hartlik uit om op Tolwe te kom besigheid doen.