SETTLERS HANDELSTAK  

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
Promosie
VAKANTE POSTE
KONTAK ONS
OMTRENT ONS


SETTLERS

In die hartjie van die Springbokvlakte vind jy die dorp Settlers. Hierdie dorp spog met verskeie besighede en ʼn wel-bekende Engelse Landbouskool. NTK bedien die landbou gemeenskap met ʼn Handelstak en Silo.
Omdat Settlers omgewing ʼn belangrike saaigebied is, is droëland- en besproeiing graanaanplantings die belangrikste aktiwiteit in die Settlers distrik. Ander landbou aktiwiteite sluit in beesboerder en varkboerder sowel as diverse ander landbouaktiwiteite.
NTK poog om in al hierdie landbouers se behoeftes te voldoen en speel ʼn belangrike rol in die gemeenskap.

Aan stuur van sake is Johnny Erasmus wat saam met sy bekwame personeel kookwater diens lewer.