NYLSTROOM / MODIMOLLE

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
VAKANTE POSTE
Promosie
KONTAK ONS
OMTRENT ONS




NYLSTROOM Adres

Nylstroom / Modimolle is die hoofkwartier van NTK Limpopo Agric Beperk. Die Handelstak wat daar bedryf word, voorsien in die behoeftes van die hele gemeenskap.
ʼn Afname in aanplantings in die gebied is ooglopend maar beesboerdery en wildplase het oor die jare toegeneem in die Nylstroom en omgewing. NTK verkoop baie veemiddels en ander landbouprodukte soos saad en kunsmis. Omheningsmateriaal is ook in aanvraag.
Die dorp bestaan uit bekende kettingwinkels en ander besighede. Daar is verskeie skole in die dorp. Staatsdepartemente is ook goed verteenwoordig in Modimolle en doen goeie besigheid met die tak.