MEGANISASIE INFORMASIE

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
VAKANTE POSTE
Promosie
KONTAK ONS
OMTRENT ONS







MEGANISASIE TAKKE:
WARMBAD    014 736 2362
NYLSTROOM    014 717 5227
PIETERSBURG    015 297 2790
TZANEEN        015 307 6475
LOUIS TRICHARDT    015 516 5138

BEMARKERS:
TZANEEN, LETSITELE, TRICHARDTSDAL, VENDA
KOBUS OOSTHUIZEN     015 307 4405

PIETERSBURG, LOUIS TRICHARDT, MESSINA, ALLDAYS, VIVO, DENDRON, TOM BURKE, BALTIMORE
CHRIS VILJOEN    

KOEDOESKOP, ELLISRAS, MARKEN, THABAZIMBI
JOHAN VAN NIEKERK     082 626 6348

WARMBAD, NYLSTROOM, SPRINGBOKVLAKTE, POTGIETERSRUS, VAALWATER
JOHAN SMIT     014 736 2362
NTK is steeds die grootste veskaffer van Landbou gereedskap in die Limpopo. Die New Holland agentskap is reeds baie jare gevestig en sedert November 2007 is NTK ook die alleen agente vir die Farmtrac reeks trekkers. Wat die trekker so gewild maak is die feit dat die trekker nie ‘n “gebasseer op” trekker is nie, maar ‘nn volwaardige Ford wat steeds in dieselfde ESCORTS fabriek in Indië vervaardig word, waar die Ford al die jare gebou was. 
 
 Die New Holland reeks bestaan uit ‘n reeks vanaf 32Kw tot 358 Kw. Die hoogs gespesialiseerde trekkers is steeds die markleiers in Europa en spog met ‘n markaandeel in SA van 28%.
 

Die Farmtrac het ‘n kleiner reeks vanaf 28Kw tot 55kw, maar is reeds besig om sy merk te maak in die Limpopo en ook die res van SA.

 
Behalwe die trekker reekse is NTK ook agente vir Kongskilde, Rovic & Leers, Ernest & Johnson, BP Implimente, Falcon en NTrack.
 
Die NTK area word bedien deur 3 bemarkers en die name asook kontaknommers verskyn onder aan die bladsy.
 
NTK voorsien dus in al u Landbou implimente en vir jare diens ons die gemeenskap. Doelgemaakte produkte is ook beskikbaar en dus kan ons voorsien in al u behoeftes.
 
Die onderdele afdeling is tans ook van so aard dat alle onderdele reg oor Limpopo verkry kan word.
Die werkswinkels diens die totale streek en tans is daar werktuigkundiges in opleiding om die werkskorps te vergroot en nog beter diens te lewer.