LETSITELE HANDELSTAK

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
VAKANTE POSTE
Promosie
KONTAK ONS
OMTRENT ONS



Ellisras

Letsitele is die hart van sitruswêreld. Lemoene en ander sitrus vrugte van die hoogste kwaliteit word hier verbou vir die uitvoer- en plaaslike mark. Omdat Letsitele baie na aan Tzaneen geleë is, word slegs basiese dienste op die dorp gelewer.
NTK bemark 'n wye reeks produkte aan die landbougemeenskap en plaaslike bevolking met brandstof, meel en sement as top verkopers. Die opkomende boere in die omgewing is ook 'n; groot afsetgebied vir produkte deur NTK.

Hannes Brits is die bestuurder van Letsitele wat saam met 'n sterk personeelkorps klante met raad en daad bedien.

Francois Botha is takbestuurder van Ellisras.