ELLISRAS HANDELSTAK

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
VAKANTE POSTE
Promosie
KONTAK ONS
OMTRENT ONS



Ellisras

Ellisras is besig om uit sy nate te bars met ontwikkeling in die dorp en omgewing. Groot besighede soos die myne brei uit teen ʼn geweldige tempo.
NTK is steeds die boer se beste vriend op Ellisras en voorsien in die meeste landboubehoeftes. NTK bedien egter ook die dorpenaar, opkomende boere en breër gemeenskap.

Beste verkopers by die tak is voere omdat bees en wildsboerdery aan die orde van die dag is. Plant en plaagmiddels vir die dorpenaar en meel vir die publiek is ook goeie verkopers.

Francois Botha is takbestuurder van Ellisras.