DENDRON  HANDELSTAK

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
VAKANTE POSTE
KONTAK ONS
OMTRENT ONS


DENDRON HANDELSTAK

Dendron is die hartjie van aartappelwêreld. Aartappels van hierdie gebied is wyd bekend vir hul kwaliteit. Besigheid by NTK sentreer hoofsaaklik rondom hierdie landbouaktiwiteit maar daar word ook voorsiening gemaak vir diverse ander boerdery-aktiwiteite.
Beesboerdery en ander groente is volop in Dendron. Brandstof is ook ʼn trekpleister vir baie klante na die tak.
Dendron het ʼn redelike groot besigheidsentrum maar vanweë hulle ligging ten opsigte van Polokwane, word meeste besigheid in dié stad gedoen. NTK lewer egter ʼn noodsaaklike diens in die gemeenskap.
Hannetjie Botha is bestuurder van Dendron NTK.