BESPROEIING'S INFORMASIE
Lammie Henn:
082 800 1880
Janneman Henn:
082 802 8959
Ons spesialiseer in die volgende:
Opmeting en ontwerp van:
- Spilpuntstelsel
- Mikro
- Drip
- Sprinkler
- Nethuise (volledig)
- Pompstelsel (dompelpompe, sentrifugaal, drukstelsels)
Verskaffing van:
- Alle tipes pype (PVC , HDP ,Poly, Staal, boorgatpype)
- Spilpunte & Oprigting van Spilpunte
- Pompe en motors
- Volledige besproeiingstelsels
Tegniese ondersteuningsdienste op alle besproeiing en toebehore