BALTIMORE HANDELSTAK

 
HANDELSTAKKE
BESPROEING
MEGANISASIE
GRAAN - SILO
FINANSIES
VAKANTE POSTE
Promosie
KONTAK ONS
OMTRENT ONS



NYLSTROOM Adres

Baltimore is Bosveld, dis nou maar seker. Dit is harde wêreld, droë wêreld maar beslis hartlike wêreld.
NTK se handelstak is ʼn belangrike deel van Baltimore aangesien dit ʼn landbougemeenskap is. Buiten brandstof aan besoekers van en na Botswana, is landbouinsette die belangrikste kommoditeite op Baltimore.

Diverse boerdery-aktiwiteite vind op Baltimore plaas met bees, wild en veral groente die belangrikste.